avatar
Today is Thursday
September 9, 2010

Search Results Archives: 09 July 2009

July 9, 2009

Iets lekker om toe doen

by Chopper — Categories: KroegtoonbankNo Comments

Veral as jy ‘n quad bike, offroad, dual whatever het.

Sit sommer verlof in vir 24 en 25 September 2009, en as jy naweke werk, dink ‘n verskoning uit vir 26 en 27 September. Vat sommer langer verlof en geniet Suid-Afrika in die lekker lente-weer van September. Maak dit sommer ‘n hele vakansie en ry en geniet en al daai lekker goete.

Lees hier verder:

http://www.familyadventures.co.za/quads4quads.asp

Dink net aan al die stories wat jy in die kroeg of om die braaivleisvuur kan vertel na die tyd.

© 2010 Die Kroeg All rights reserved - Wallow theme by TwoBeers Crew - Powered by WordPress - Have fun!