Enige iets wat jy nog ooit van Chopper wou weet, maar te ordentlik of onordentlik was om te vra, doen dit nou. Speak up! Or forever hold your peace. Jy moet jou vraag / vrae in die kommentaar boksie los en ek moet antwoord – daar, of in ‘n inskrywing as daar baie vrae is. As ek vir een of ander rede nie wil antwoord nie, moet ek ‘n snaakse storie opmaak om te vergoed.
(Kak vrae kry natuurlik kak antwoorde.)




