avatar
Today is Tuesday
September 7, 2010

Search Results Tag: suck

March 2, 2010

Kroeg Musiek – Suck

by Chopper — Categories: Kroegtoonbank — Tags: , , No Comments

Suck (Louis Joseph Forer, Stephen Gilroy, Saverio Grande en Andrew Ionnides) is vroeg in 1970 in Suid-Afrika gestig en het 8 maande gehou tot in 1971.

Suck was een van die eerste bands wat covers van Black Sabbath gespeel het.

Suck het slegs een album uitgebring, naamlik Time to Suck. Die album is in 2009 op CD in Amerika uitgereik.

Stephen Gilroy het deesdae ‘n brouery, Gilroy’s, aan die Wes-Rand.

© 2010 Die Kroeg All rights reserved - Wallow theme by TwoBeers Crew - Powered by WordPress - Have fun!