Enige iets wat jy nog ooit van Chopper wou weet, maar te ordentlik of onordentlik was om te vra, doen dit nou. Speak up! Or forever hold your peace. Jy moet jou vraag / vrae in die kommentaar boksie los en ek moet antwoord – daar, of in ‘n inskrywing as daar baie vrae is. As ek vir een of ander rede nie wil antwoord nie, moet ek ‘n snaakse storie opmaak om te vergoed.
(Kak vrae kry natuurlik kak antwoorde.)

1. Wat is op die tweede rak, links agter in jou yskas?
2. Jou gunsteling musiek?
3. Wat is die stoutste ding wat jy op skool gedoen het?
4. Wat is die waaghalsigste ding wat jy nog ooit aangevang het?
5. Wat is jou bynaam?
1. ‘n Bakkie pasta vir more se middagete.
2. Judas Priest
3. In ‘n onderwyser se tas gekak.
4. Begin rook.
5. Florie Klitorie
1. wat is jou fav kleur
2. hoe oud was jy toe jy begin spyker het
3. wat was jou eerste vloekwoord wat jy voor jou ouers gebruik het
4. eet jy snot?
5. drink jy oros?
Wat sal jou laat val virre vrou?
Wat het jou laat val vir jou vrou?
Wat is die begeerlikste deel van jou vrou?
Wat dink jy is jou begeerlikste deel?
1. wat is jou fav kleur
Swart
2. hoe oud was jy toe jy begin spyker het
22
3. wat was jou eerste vloekwoord wat jy voor jou ouers gebruik het
Sekermaar fok of pis of bliksem
4. eet jy snot?
Nee, jig.
5. drink jy oros?
So af en toe.
Wat sal jou laat val virre vrou?
Mooi vrou wat goed voel oor haarself
Wat het jou laat val vir jou vrou?
Mooi , vol selfvertroue en voel goed oor haarself.
Wat is die begeerlikste deel van jou vrou?
Sy’t die mooiste boudjies.
Wat dink jy is jou begeerlikste deel?
Blou oë, sal ek maar raai.
1. Wat is jou favourite Kos
2. Wil jy kinders hê
3. Wat is jou beste eienskap
4. Wat is jou swakste eienskap
5. Hou jy regtig SO baie van sex
1. Wat is jou favourite Kos
– Biltong
2. Wil jy kinders hê
– Nie meer nie
3. Wat is jou beste eienskap
– Luister goed
4. Wat is jou swakste eienskap
– Kou my naels partykere
5. Hou jy regtig SO baie van sex
– Ja!!
1 . Watse kar ry jy?
2.Hoeveel keer het jy seks per week?
3… en met hoeveel vrouens?
1. Wat is jou gunsteling gereg
2. Watter kleur oe het jy
3. Kry jy gou skaam
4. Raak jy gou kwaad
5. Wil jy graag die lotto wen
6. Waar wil jy aftree eendag
1 . Watse kar ry jy?
Ek ry nie kar nie
2.Hoeveel keer het jy seks per week?
Ten minste eenkeer per dag
3… en met hoeveel vrouens?
1
1. Wat is jou gunsteling gereg
Biltong
2. Watter kleur oe het jy
Blou
3. Kry jy gou skaam
Ja!
4. Raak jy gou kwaad
Nee.
5. Wil jy graag die lotto wen
Ja!!!
6. Waar wil jy aftree eendag
Iewers by die see.
1. Was jy jou hande as jy in die toilet was?
2. Wat wou jy geword het toe jy klein was?
3. As jy ‘n vrou was, sou jy met jouself wou trou?